Wielie Wielie Walie

  • by Louise Smit
  • Narrated by Joanie Combrink
  • 1 hrs and 9 mins
  • Unabridged Audiobook

Publisher's Summary

Wielie Wielie Walie is nou ook as luisterboek beskikbaar!
Sarel Seemonster, Karel Kraai en die Kouse bly nou almal lekker in die Wielie Walieparkie, naby die Walieberge. Bennie Boekwurm, Bytjie en die Blomme woon ook daar, en Bennie lees nog aanmekaar vir die maatjies stories - hy is 'n slim wurm wat baie boeke in sy boektonnel het. Op 'n mooi dag kry hulle 'n nuwe maatjie - sy naam is Wagga Wagga Kwag en hy kom maak almal se lewe sommer ekstra vrolik. Kom sing en lag saam met al die uitgelate karakters in die stories - of jy nou vir Sarel en Karel-hulle van die televisiereeks onthou of hulle vir die eerste keer ontmoet,hulle sal sommer diep in jou hart inkruip.
Die stories, versies en liedjies is gebaseer op die bekende TV-reeks op SABC in die 80er jare, sowel as op die DVD met dieselfde naam wat onlangs vrygestel is.Illustrasies is helder en kleurvol en sal kleintjies sowel as hulle ouers bekoor.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.

More

See More Like This

Customer Reviews

No customer reviews available

Book Details

  • Release Date: 19-12-2013
  • Publisher: Human & Rousseau