Dis ek, Anna

  • by Elbie Lötter
  • Narrated by Joanie Combrink
  • 6 hrs and 25 mins
  • Unabridged Audiobook

Publisher's Summary

Uiteindelik: dié blitsverkoper is nou ook beskikbaar as luisterboek. Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy vir niemand kon vertel dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. In dié verhaal verbreek sy eindelik die swye oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. En hoe sy uiteindelik ánderkant uitgekom het. Dis ek, Anna is gebaseer op 'n ware verhaal. Elbie Lötter is 'n skuilnaam van die skrywer Anchien Troskie.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.

More

See More Like This

Customer Reviews

No customer reviews available

Book Details

  • Release Date: 19-03-2013
  • Publisher: Tafelberg