Jakkals en Wolf [Jackal and the Wolf]

  • by Pieter W. Grobbelaar
  • Narrated by Johann Nel
  • 4 hrs and 52 mins
  • Unabridged Audiobook

Publisher's Summary

'n Versameling Jakkals en Wolf-stories uit die verhaleskat van baasverteller, Pieter W. Grobbelaar. Skelm Jakkals sal nie skroom om arme ou Wolf aan die pen te laat ry nie. En Wolf leer ook nie sy les nie, maar trap elke keer weer in die spreekwoordelike slagyster wat Jakkals vir hom stel. Stories vol humor, maar ook waardevolle lewenslesse wat geleer word uit die manewales van dié twee geliefde karakters. Dit word voorgelees deur die briljante stemkunstenaar Johann Nel.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.

More

See More Like This

Customer Reviews

No customer reviews available

Book Details

  • Release Date: 19-03-2013
  • Publisher: Human & Rousseau