Rebecca

  • by Wilna Adriaanse
  • Narrated by Susanne Beyers
  • 13 hrs and 8 mins
  • Unabridged Audiobook

Publisher's Summary

Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner. Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek 'n “regte” werk. Verkieslik een wat opwindend is en 'n groot salaris betaal. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen. Maak nie saak dat die pos nooit in ‘n koerant geadverteer is nie. Wie nie waag nie, sal nie wen nie, is haar leuse.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.

More

See More Like This

Customer Reviews

Most Helpful

Amazing story I recommend it 100%

Absolutely brilliant storytelling a must read for relaxation , I enjoyed it thoroughly, could not put it down u till the last sentence
Read full review

- Margaret Grobler

very good

enjoyed this book very much, full of love, life experience and make believe fiction best
Read full review

- petra venter

Book Details

  • Release Date: 21-03-2013
  • Publisher: Tafelberg